Portfolio

Brands that Trust Us

Client Reviews

Awesome Service! I have become a lifetime client. 

Daniel understands his clients and their needs!

 

Kevin Stelzer / Stelzer Security

Baie baie dankie vir jul uitstekende diens.

My web blad is vêr bo my verwagting.

Dankie aan Charles vir die sorgvuldige opleiding.

Henna / sowhenna.co.za

Daniel van Loggerenberg se werk is van TOP gehalte. baie tevrede met sy werk en after sales diens.

Dankie Daniel dat jy tot 1h00 op 'n Saterdag oggend bereid was om my te help!

Natasha Morgan / Take a Look Online Store

Thank you Little Goliath (Daniel) for a sterling job and excellent service.

I can recommend everybody! His designs are outstanding, service excellent and PRICE!, well you just don't beat it! Definitely a man of his word!

Martin Culluen Maria / Bed & Biscuit

Goeie more Daniel 😊

Wow! Stunning! Jy het my expectations nie net gemeet nie maar exceed! Ek se dankie aan jou en jou span! Jy kan gerus die compliment met jou span deel!

Emile / The Swimming Pool Shop

Hi am the managing director for Lithosales and Services as well as COOLUV South Africa, I am extremely impressed with the service I have received from Daniel, I have been a client for the following 6 years, His ethics, perseverance and understanding is why we believe we will make a success of every business he assists, Thanks you for your GREAT service Daniel!

Wayne / Litho Sales and Label

Oh my word, dit lyk BEAUTIFUL!

Baie dankie.

Daar is geen verandering aan die design nie.

 

Terry-Anne / Royal Group

Hi Charles,

Thank you for the help. This Newsletter is AWESOME AWESOME AWESOME. We literally want to eat it. It’s perfect.

 

Charity / Afrishon Security

 Jy sal nie glo hoe baie komplimente ek kry vir die website nie.
Jy het regtig n great job gedoen en ek is baie trots op die site!

Wou maar net vir jou terugvoer gee en weereens baie dankie sê. Ek hoop die site bring vir jou sommer baie nuwe kliënte.

Deon / Massge Wax Co.